Ooskus Gimnasium
Ooskus Gimnasium is 'n Afrikaanse Christelike laerskool in Baysville, Oos-Londen, wat in 2024 ontstaan het uit die samesmelting van Laerskool Grens en Laerskool Nahoon. Ons bied primêre onderwys van Graad R tot Graad 7 gegrond op Christelike waardes en akademiese uitmuntendheid.
Motto: Uitblinkers vir die toekoms
Adres: McJannet Drive, Baysville, Eastern Cape, 5241
Telefoon: 043 735 3668
E-pos: ontvangs@ooskusgim.co.za